Vertoon die vrystellingsdatum en kontakbesonderhede, asook opsies vir ondersteuning met die TurboCASH program.

Om TurboCASH Ondersteunings inligting te vertoon: 

1.Op die Aksie-duimgids, kies Hulp → Programondersteuning

2.Bekyk die inligting.

3.Kliek Goed

ONTHOU - Meld asseblief die vrystellings datum van die TurboCASH wanneer u  ondersteuning benodig of op die forum of foutrapportering pos.

U kan direk na die TurboCASH Ondersteuning webblad gaan deur op die (blou skakel) te kliek.