Vertoon die weergawe en datum van TurboCASH5 asook asook die weergawe van u bedryfstelsel. Dit vertoon ook die bedryfstelsel se gebruiker. Hierdie inligting mag benodig word wanneer u ondersteuning soek of foutrapportering doen.

To inligting oor u TurboCASH te vertoon: 

1.Op die Aksie-duimgids, kies Hulp → Oor TurboCASH

2.Bekyk die inligting.

3.Kliek Goed

U kan direk na die TurboCASH webtuiste gaan deur op die Internet (blou skakel) http://turbocash.net te kliek.

ONTHOU - Meld asseblief die weergawe van die TurboCASH wanneer u  ondersteuning benodig of op die forum of foutrapportering pos.