Voorraad Voorraadaansuiwering (Invoer kieslys) Om die losstaande Voorraaditem - Voorraadaansuiwering skerm te inisieer: 1.Op die Aksie-duimgids, kies Invoer → Voorraadaansuiwering. Die losstaande "Voorraaditem" skerm sal vertoon word.