Konteks-kieslys - Stel voorraad verslaggroep 1/2

Parent Previous Next

U kan die voorraadgroepe deur middel van die konteks-kieslys verander, indien nodig.

1.Stel verslaggroep1 - Alle voorraadgroepe wat u vir Voorraadgroep 1 geskep het, sal hier gelys word. Indien u Voorraadgroep1 per abuis nie aan 'n voorraaditem gekoppel het nie, kan u dit steeds doen deur die betrokke voorraaditem(s) te kies. U hoef dan slegs te regs-kliek om die korrekte Voorraadgroep op die “Stel verslaggroep1” op die konteks-kieslys te kies.

2.Stel verslaggroep2 - Alle voorraadgroepe wat u vir Voorraadgroep 2 geskep het, sal hier gelys word. Indien u dokumentgroep2 per abuis nie aan 'n voorraaditem gekoppel het nie, kan u dit steeds doen deur die betrokke voorraaditem(s)) te kies. U hoef dan slegs te regs-kliek om die korrekte Voorraadgroep op die “Stel verslaggroep2” op die konteks-kieslys te kies.


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Free HTML Help documentation generator