Hierdie opsie stel u instaat om tot 2 Verslaggroepe vir u krediteure te stel. Indien u Krediteurgroepe gebruik  kan u Krediteurrekeninge volgens dié groepe groepeer of kategoriseer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om dié volgorde waarin verslae te kies. Dit bied ook opsies om u krediteurrekeninge te filtreer en te groepeer.

Om groepe te skep, te wysig of te skrap: 

1.Op die Opstel-duimgids, en kies Groepe. Die Groepe (Rekeninggroep 1 (verstek)) sal vertoon word. 

2.Kliek op die Krediteurgroep 1 knoppie. 

3.Indien u die naam van Krediteurgroep 1 wil verander vervang die beskrywing met u eie beskrywing.  U beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Krediteurgroep 1 knoppie verander. 

4.Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.

5.Sleutel die naam van u Krediteurgroep in (byvoorbeeld, Krediteurgroep 1A, ens.) in. 

6.Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander krediteur groepe te skep. 

7.U kan ook verslaggroepe vir Krediteurgroep 2 skep. 

8.Kliek Goed om u rekords te stoor.

U kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van u Krediteurgroep 1 te druk.

U kan agtergrond- en fontkleure vir Krediteurroep 1 en 2 stel wat in die Krediteure (lysskerm) vertoon word. 

Om kleure vir rekeninggroepe te stel:

1.Kliek op Agtergrondkleur, en kies 'n kleur.  

2.Kyk op Voorbeeld en stel die Fontkleur, indien nodig.   

3.Kliek Goed op die kleur skerm. 

4.Herhaal die proses vir alle groepe, indien nodig.