Rugsteun / Herstel Stel Boeke
Bykomend tot die “Rugsteun / Herstel” opsie kan u ook identiese kopieë van 'n bestaande Stel Boeke skep. Die volgende opsies is beskikbaar:
•Begin → Stoor as.
•Begin → Skep Stel Boeke (Kopieer 'n bestaande Stel Boeke – opsie op die Skeppingsassistent).
•Opstel → Nutsitems → Globale prosesse → Kopieer vanaf 'n Stel Boeke.