Op die verslag-opsies skerm van bykans alle verslae is daar 'n opsie "Open in PDF".  

Indien die "Open in PDF" opsie op die verslag-opsies skerm gekies (gemerk) word sal alle verslae in die PDF-formaat gedruk word.  

Die verslae sal in u stelsel se verstek program vir *.pdf lĂȘers oopgemaak word.

Die lĂȘer-naam is die stelsel datum en tyd.


Om die "Open in PDF" opsie te de-aktiveer, moet u op die enige verslag-opsies skerm die "Open in PDF" se merk verwyder.