Verslae - Kop en Voet
Bladsykop

Die onderneming se kontakbesonderhede en registrasienommers, soos in die Opstel onderneming (Opstel-duimgids) ingesleutel.
Bladsyvoet

Aan die einde van elke bladsy van 'n verslag, sal die die bladsyvoet die volgende besonderhede vertoon:
1.Naam van die Stel Boeke
2.Gedruk: Die stelsel datum en tyd waarop die verslag gedruk is.
3.Data - Naam van die Stel Boeke en die volledige pad (roete) van die Stel Boeke se naam (byvoorbeeld, "Data: C:\TCASH5\BIN\TUTORIALS\AF-HANDLEIDINGS\NUTSMAN-B\Books.fdb").
4.Stelsel gebruiker - Die gebruiker van u rekenaar se bedryfstelsel.
5.TurboCASH gebruiker - Indien gebruikers in Toegangsbeheer (Opstel-duimgids), geskep is, sal die gebruiker se naam ook vertoon word.
6.Bladsy: Bladsynommer en die laaste bladsy van die verslag.