Vergroot / verklein skerms
By verstek is alle gedeeltes van 'n skerms as normale grootte gestel. Indien u die volgende knoppie op 'n skerm sien, kan u 'n gedeelte van die skerm groter of kleiner laat vertoon:

|
|
Om op sommige skerms, byvoorbeeld op Transaksies-duimgids van Debiteur- en Krediteurrekeninge meer plek op sekere gedeeltes van die skerms te sien, kan up die balkie U kan ook op die balkie kliek |
Wys / Versteek opsies op Duimgidse
U mag moontlik ekstra spasie benodig wanneer u met Dokumente, Voorraaditems, Debiteure, Krediteure, Grootboekontleder, ens., werk. U kan op enige van die stroke op duimgidse (d.i. Begin, Aksie, Verslae, Opstel en Gebruiker) dubbel-kliek om die stroke op diƩ duimgidse te versteek.
U kan steeds die funksies op die stroke in die duimgidse gebruik deur gewoonweg op 'n duimgids te kliek. Sodra u die funksie gekies het sal die stroke op die duimgidse weer outomaties versteek word.
Om die stroke op die duimgidse duimgidse (d.i. Begin, Aksie, Verslae, Opstel en Gebruiker) weer normaalweg (staties) te vertoon, hoef u slegs weer te dubbel-kliek.

