Kieslys navigasie ("Tray-icon")
Die konteks-kieslys vir TurboCASH5 (d.i. die kieslyste vir die duimgidse Begin, Aksie, Verslae en Opstel-duimgidse), is ook op die "TurboCASH5 tray icon" beskikbaar.
Om dié "TurboCASH5 tray icon", te inisieer, kliek op die ^ ikoon ("Show hidden icons") seksie op die Windows Taakbalk.
|
|
Om die "Tray icon" onaktief te stel: 1.Maak TurboCASH5 toe. 2.Maak die "Tcash.ini" lêer (in die omslag van TurboCASH5 installasie). 3.Stel die “notrayicon=false” na "true" (d.i. “notrayicon=true”). 4.Stoor die "Tcash.ini" lêer. 5.Inisieer TurboCASH5 weer . Die "Tray icon" funksie sal nie verder beskikbaar wees nie. |
