Debiteure - Lys - Lys (Verslae-kieslys)
Dié Debiteurelys sal die Rekeningkode, Naam, Posadres, Telefoon 1 / 2, Faks, en E-pos vir elke debiteur (kliënt / klant) druk.
Om 'n lys van debiteure te druk:
1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Debiteure → Lys. Die Kontakte verslagopsies sal vertoon word.
2.Kies "Lys".

3.Kies die volgende:
a)Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).
b)Volgorde - Kies "Debiteurkode" of "Beskrywing.
c)Verslaggroep 1 - U kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die debiteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.
4.Kliek Goed.
'n Voorbeeld van die "Debiteurelys" verslag, is soos volg:
