Kies 'n Taal

Tale ››
Parent Previous Next

Wanneer TurboCASH vir die eerste keer geïnisieer word, sal die “Choose a language” skerm vertoon word.

Indien u verkeerde taal gekies het tydens die installasie, kan u steeds 'n ander taal kies.

Die Taal vir alle Stelle Boeke wat met TurboCASH geïnstalleer is, of wat in die "...\Bin\Repository" omslag gekies kan word, is reeds vooraf vir die land en taal se belasting gestel. U kan die spesifieke Taal vir 'n spesifieke Stel Boeke stel  (Toegangsbeheer op die Opstel-duimgids).

U kan u eie taallêer skep vir u eie industrie, bedryf, ens.

Om 'n Taal te kies:

1.Op die Begin-dumgids, kies "Switch language.  

2.Kies die taal van u keuse.

3.Kliek OK. Die koppelvlak, skerms, ens. sal in die Tal van u keuse verander.  

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create PDF Help documents