Rekening-Opsoek - Joernale

TurboCASH5 Program ›› Opsoek ››
Parent Previous Next

Die rekeninge opsoek en die BTW-rekening opsoek sal outomaties filter (slegs die rekeningkodes of -beskrywings vertoon wat ingesleutel is, vertoon word). Alle ander rekeninge sal outomaties versteek word. Byvoorbeeld, indien u m insleutel sal minder rekeninge vertoon word. Indien u me insleutel, sal nog minder rekeninge gelys word.

U kan die opsoek stel om slegs sekere rekeningtipes in die joernaal  te vertoon. In die Gevorderde-duimgids van die F10:Opstel kan u die rekeningtipes vir die opsoek soos volg stel:

Alle (verstek) alle rekeningtipes,

General ledger – Alle rekeningtipes, behalwe Debiteure en Krediteure,

Debiteure (slegs debiteurrekeninge),

Krediteure (slegs krediteurrekeninge).

Oopitem – Slegs die Algemene grootboek, Debiteur- en Krediteurrekeninge waarop die Oopitem geaktiveer is.


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Free help authoring environment