Voorraaditems - Multigroep-duimgids

Parent Previous Next

Multigroep – In dié duimgids, kan u veelvuldige groepe aan die geselekteerde voorraaditem koppel. Die hoof verslaggroep (Voorraadgroep 1) word op die Verslae – Verslaggroep 1 veld van die “Voorraaditem” skerm gekies. Dieselfde lys vir Voorraadgroep 1 (Voorraadgroep 1) is beskikbaar. U kan 'n ander groep hier aan dié voorraaditem koppel.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Free PDF documentation generator