Konteks-kieslys - "Print single item"

Parent Previous Next

U kan kies om die Strepieskode, of Yagoda strepieskode vir geselekteerde voorraaditem(s) te druk. U kan op die Druk knoppie kliek, of op die konteks-lys - "Print single item" kies.

Dié Strepieskode, of Yagoda strepieskode etikette, kan ook op die Verslae → Voorraad → Druk etikette (Verslae-duimgids) gedruk word.


Stepieskodes kan ook vir items in (Dokumente op die Aksie-duimgids) vir geselekteerde Verkoopsdokumente (Fakture, Kredietnotas of Kwotasies) of Aankoopdokumente (Aankope of Verskafferretoere of Bestellings) (Dokumente Druk → Strepieskodes opsie op die konteks-kieslys) gedruk word.



Created with the Personal Edition of HelpNDoc: News and information about help authoring tools and software