Verkoopspersone (Groepe)

Voorraad ››
Parent Previous Next

U kan ook op die Opstel-duimgids Verkoopspersone kies om verkoopspersone te skep of te skrap.

Om Verkoopspersone te skep:

1.Op die Opstel-duimgids, kies Groepe.

2.Kliek Verkoopspersone.

U kan die Skuif op en Skuif af knoppies gebruik om die volgorde waarin verkoopspersone gelys moet word, te stel.

3.Indien u die naam van Verslaggroep - Verkoopspersone wil verander, vervang die beskrywing met u eie beskrywing.  U beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Verkoopspersone knoppie verander.

4.Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.

5.Sleutel die naam van u Verkoopspersoon in.

6.Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses om ander verkoopspersone te skep.

7.Kliek Goed om u rekords te stoor.

U kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van u Verkoopspersone te druk.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: iPhone web sites made easy