Gebruiker-duimgids

Parent Previous Next

Dié duimgids is by verstek nie geaktiveer nie. Dié duimgids bied die gerief om kits toegang tot die funksies wat die meeste gebruik word, te bestuur. Die funksies wat op die duimgids geplaas word, kan tot in ses (6) groepe verdeel word.

Indien gebruikers in die Opstel → Toegangsbeheer funksie geskep word, sal dit die pasgemaakte funksies vir elke gebruiker stoor.

Wanneer 'n Stel Boeke oopgemaak word, sal die Aksie-duimgids die verstek duimgids wees wat vertoon word.  

Indien die Gebruiker-duimgids geaktiveer is, sal die Gebruiker-duimgids outomatiese vertoon word wanneer 'n Stel Boeke oopgemaak word.  


Daar is twee (2) opsies om hierdie Gebruiker-duimgids te aktiveer, naamlik:

Outo-leer – Indien hierdie opsie gemerk is, sal elke funksie wat die gebruiker inisieer outomaties op die strook gevoeg word.

Redigeer – Voeg funksies handmatig by, skrap funksies en / of wysig die groepe waarin die funksies op die strook moet vertoon.

'n Voorbeeld van die Gebruiker-duimgids, met pasgemaakte toegang tot funksies:


U kan die Gebruiker-duimgids redigeer  User tab.


U kan ook die Filteropsies gebruik om die gebruikers opsies te filtreer, filters te skep en te stoor.  


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured multi-format Help generator