Aankope - Bestellings - Grafiek (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Die volgende twee (2) grafieke kan gekies word, om u bestellings vir 'n spesifieke periode te ontleed en te analiseer:

Grafiek - Bestellings per week - Hoeveelhede - Vertoon die aantal of hoeveelhede op u bestellings per week in 'n staafgrafiek.

Grafiek - Bestellings per week - Koste - Vertoon die die totale bedrag (BTW-uitgesluit) op u bestellings per week in 'n staafgrafiek.

Hierdie grafiek sluit slegs bevestigde bestellings in. Onbevestigde bestellings is NIE in die grafiek ingesluit nie.

Om 'n Grafiek vir u bestellings te druk:

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Aankope → Bestellings → Grafiek.

2.Die "Grafiek - Bestellings per week - Hoeveelhede" is die verstek verslag. U kan ook die  "Grafiek - Bestellings per week - Koste" kies.

3.Per periode - Kies 'n periode. U kan ook op die Per datum(s)-duimgids kliek om 'n spesifieke datum of 'n tydperk te kies.

4.Kliek Goed.

'n Voorbeeld van die "Grafiek - Bestellings per week - Hoeveelhede", is soos volg:

Die besonderhede, is soos volg:

1.Vertikale as - Die totale hoeveelhede van items op bestellings per week.  

2.Horisontale as - Die nommer van die week in die aantal weke in die kalender jaar (1 tot 52).

3.Totale - Bestellings - Die totale aantal eenhede van die bestellings vir die geselekteerde periode.

'n Voorbeeld van die "Grafiek - Bestellings per week - Koste", is soos volg:

Die besonderhede, is soos volg:

1.Vertikale as - Die totale bedrag van die bestellings per week.  

2.Horisontale as - Die nommer van die week in die aantal weke in die kalender jaar (1 tot 52).

3.Totale - Bestellings - Die totale bedrag van die bestellings vir die geselekteerde periode.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Documentation generator