Grootboek (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Bykomend tot die verslae in die Grootboekontleder 1 / 2, is die volgende verslae beskikbaar om rekeninge in die grootboek te bestuur:

1.BegrotingBegroting vs werklike (3 periodes).

2.Grafiek – Wins / Verlies per week – Vertoon die netto wins en / of verlies per week in 'n staafgrafiek.

3.Lys – Lys alle grootboekrekeninge (Tabel van rekeninge).

4.Transaksies - Druk verslae vir Transaksies, Transaksies - Standaard en Transaksies – Ekstra.



Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create HTML Help documents