^N:Invoeg - Nuwe reël

Parent Previous Next

Nadat 'n paar items gekies het en / of opmerkings ingesleutel het, kan u 'n item of opmerking op 'n sekere plek in 'n invoeg.  

Om 'n reël of ry vir 'n item en / of opmerking in a dokument in te voeg:

1.Kies die reël of ry waar u die item of opmerking wil invoeg.

2.Kliek op die ^N:Invoeg ikoon of druk die F12 sleutel. U kan ook die Ctrl + N sleutels druk. 'n Nuwe reël of ry sal ingevoeg word.

3.Kies die item of druk F9:Opmerking om addisionele inligting in te sleutel.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Documentation generator