Konteks-kieslys - Druk - Druk etikette

Parent Previous Next

Druk etikette – Druk etikette geselekteerde dokument(e). In die geval van fakture, kredietnotas en kwotasies sal etikette vir debiteure se posadresse gedruk word.

In die geval van aankope, verskafferretoere en bestellings, sal etikette vir krediteure se posadresse gedruk word.


Om Etikette vir dokumente te druk:

1.Kies die tipe dokument (d.i. Verkoopsdokumente (Fakture, Kredietnotas of Kwotasies) of Aankoopdokumente (Aankope of Verskafferretoere of Bestellings)).

2.Kies die dokument of dokumente.

Om meer as een dokument te kies, druk die Ctrl sleutel en kliek op die dokumente wat u wil kies.

3.Regs-kliek en kies Dokumente Druk → Etikette opsie op die konteks-kieslys.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Documentation generator