Konteks-kieslys - Druk

Parent Previous Next


Druk strepieskodes – Die opsie sal die vir elk van die voorraaditems op geselekteerde dokument(e) druk. Dit sal die voorraadkode, bedrag eksklusief van BTW asook die strepieskodes druk.

Druk etikette – Druk etikette geselekteerde dokument(e). In die geval van fakture, kredietnotas en kwotasies sal etikette vir debiteure se posadresse gedruk word.

In die geval van aankope, verskafferretoere en bestellings, sal etikette vir krediteure se posadresse gedruk word.


Created with the Personal Edition of HelpNDoc: News and information about help authoring tools and software