Gaan na hoeveelheid

Parent Previous Next

Gaan na hoeveelheid – By verstek, sal die muis-wyser (fokus) in die beskrywings kolom wees nadat 'n voorraaditem gekies is. Indien u dié veld kies (merk), sal die muis-wyser (fokus) direk in die “Versend” (hoeveelheid) veld verskyn. U kan dan direk, nadat 'n voorraaditem gekies is, die verstek hoeveelheid (d.i. “1”) insleutel, indien nodig.  

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create PDF Help documents