Gebruik kleure vir geen voorraad

Parent Previous Next

Gebruik kleure vir geen voorraad – By verstek, sal die kleur van die voorraaditems in dokument-reëls in die wit standaard kleur vertoon word, ongeag of daar voldoende voorraaditems in voorraad is, aldan nie. Indien u dié veld kies (merk) sal die dokument reëls in rooi vertoon word indien daar nie voldoende voorraaditems in voorraad is nie.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create iPhone documentation