Kan nie items skep nie

Parent Previous Next

Kan nie items skep nie - By verstek, sal daar 'n bevestigings-boodskap “Wil u dié voorraaditem skep?” vertoon word wanneer u 'n ongeldige voorraaditem in die filter opsies van die voorraaditem opsoek skerm insleutel. Indien u dan op Ja kliek, sal u 'n nuwe voorraaditem (Aksie → Voorraaditems) kan skep. Sodra die item geskep is, sal u na die dokument-invoer skerm outomaties terugkeer waar u die nuwe voorraaditem kan kies. Indien u hierdie veld kies (merk) sal u nie nuwe voorraaditems vanuit die dokument-invoer skerm kan skep nie.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create iPhone documentation