Debiteure - Druk etikette (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Druk etikette vir pos- en afleweringsadresse.


Om etikette vir debiteure te druk:

1.Op die Verslae-duimgids, kies Verslae → Debiteure → Lys.

2.Kies "Etikette vir Afleweringsadresse" (verstek) of "Etikette vir Posadresse".

3.Kies die volgende:

a)Vanaf rekening ... Tot rekening - Kies die rekening(e).

b)Volgorde - Kies "Debiteurkode" Beskrywing, Adres 3" (derde adres reël) of "Poskode".

c)Verslaggroep 1 - U kan een of meer verslaggroepe kies. Slegs die debiteure wat aan 'n geselekteerde verslaggroep(e) gekoppel is, sal gelys word.

4.Kliek Goed.

'n Voorbeeld van die "Etikette vir Afleweringsadresse", is soos volg:

'n Voorbeeld van die "Etikette vir Posadresse", is soos volg:

Kontak : Die naam van die kontakpersoon sal slegs vertoon word, indien die kontak in die Kontakpersoon-veld van die debiteur se rekening gekoppel (gekies) is.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create EBooks