Debiteurgroepe

Parent Previous Next

Hierdie opsie stel u instaat om tot 2 Verslaggroepe vir u debiteure te stel. Indien u Debiteurgroepe gebruik  kan u Debiteurrekeninge volgens dié groepe groepeer of kategoriseer. Dit sal die opsies bied wanneer verslae gedruk word om dié volgorde waarin verslae te kies. Dit bied ook opsies om u debiteurrekeninge te filtreer en te groepeer.

Om groepe te skep, te wysig of te skrap:

1.Op die Opstel-duimgids, en kies Groepe. Die Groepe (Rekeninggroep 1 (verstek)) sal vertoon word.

2.Kliek op die Debiteurgroep 1 knoppie.

3.Indien u die naam van Debiteurgroep 1 wil verander vervang die beskrywing met u eie beskrywing.  U beskrywing of nuwe naam sal die naam van die Debiteurgroep 1 knoppie verander.

4.Om 'n nuwe groep tot die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" te voeg, kliek op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en kliek op die Nuwe knoppie.

5.Sleutel die naam van u Debiteurgroep in (byvoorbeeld, Debiteurgroep 1A, Groothandelaars, ens.) in.

6.Kliek weer op die "VERSLAGGROEP OORSPRONG" en herhaal die proses on ander debiteurgroepe te skep.

7.U kan ook verslaggroepe vir Debiteurgroep 2 skep.

8.Kliek Goed om u rekords te stoor.

U kan op die Druk knoppie kliek om 'n lys van u Debiteurgroep 1 te druk.

U kan agtergrond- en fontkleure vir rekeninggroep 1 en 2 stel wat in die  Krediteure (lysskerm) vertoon word.

Om kleure vir rekeninggroepe te stel:

1.Kliek op Agtergrondkleur, en kies 'n kleur.  

2.Kyk op Voorbeeld en stel die Fontkleur, indien nodig.  

3.Kliek Goed op die kleur skerm.

4.Herhaal die proses vir alle groepe, indien nodig.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Free help authoring environment