Krediteure - Ouderdomsontleding (Verslae-kieslys)

Parent Previous Next

Die krediteure ouderdomsontleding verslae kan u op 'n gereëlde basis in gespesifiseerde periodes byvoorbeeld, 30, 60, 90 dae, ens.  evalueer en ontleed. Die verslae is belangrik om u kontantvloei te bestuur. Die ouderdomsontleding kan u help om u betalings aan krediteure (verskaffers) te skeduleer en om 'n gesonde verhouding met u krediteure te handhaaf deur hulle betyds te betaal.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easy to use tool to create HTML Help files and Help web sites