Stel Krediteurgroepe 1/2

Parent Previous Next

Krediteurgroep 1 - Alle krediteurgroepe wat u vir Krediteurgroep 1 geskep het, sal hier gelys word. Indien u krediteurgroep1 per abuis nie aan 'n krediteurrekening gekoppel het nie (of aan verkeerde groep gekoppel het), kan u dit steeds doen deur die betrokke krediteurrekening te kies. U hoef dan slegs te regs-kliek om die korrekte krediteurgroep op die “Krediteurgroep1” op die konteks-kieslys te kies.

Krediteurgroep 2 - Alle krediteurgroepe wat u vir Krediteurgroep 2 geskep het, sal hier gelys word. Indien u krediteurgroep 2 per abuis nie aan 'n krediteurrekening gekoppel het nie (of aan verkeerde groep gekoppel het), kan u dit steeds doen deur die betrokke krediteurrekening te kies. U hoef dan slegs te regs-kliek om die korrekte krediteurgroep op die “Krediteurgroep2” op die konteks-kieslys te kies.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Create iPhone web-based documentation