Skep / Redigeer Voorraaditems

Voorraad ››
Parent Previous Next

Handelsvoorraaditems (Verstek tipe voorraaditem)

Die transaksies vir die verstek voorraaditem (handelsvoorraad) is soos volg:

Handelsvoorraaditems (Verstek tipe voorraaditem)

Aankope (Aankoopjoernaal)

Fakture (Verkoopsjoernaal)

DT


Voorraad (Kosprys - Inset BTW uitgesluit)

DT


Debiteur (Verkoopsprys - Uitset BTW ingesluit)

DT


Inset BTW (% van Aankoopprys)


KT

Verkope (Verkoopsprys - Uitset BTW uitgesluit)


KT

Krediteur - (Kosprys - Inset BTW ingesluit)


KT

Uitset BTW (% van verkoopsprys)        




Koste van Verkope joernaal




DT


Koste van verkope (Kosprys - Uitset BTW uitgesluit)





KT

Voorraad (Kosprys - Uitset BTW uitgesluit)

Die transaksies vir terugsendings aan u krediteure (verskaffers) is presies die teenoorgestelde as dié vir aankope.

Die transaksies vir kredietnotas aan u debiteure (kliënte / klante) uitgereik is presies die teenoorgestelde as dié vir fakture.

Handelsvoorraaditems - Terugsendings (Verstek tipe voorraaditem)

Aankoopretoere (Aankoopjoernaal / Aankoopretoerejoernaal)

Kredietnotas (Verkoopsjoernaal / Verkoopsretoerejoernaal)

DT


Krediteur (Kosprys - Inset BTW ingesluit)

DR


Verkope (Verkoopsprys - Uitset BTW uitgesluit)  


KT

Voorraaditem (Kosprys - Inset BTW uitgesluit)

DR


Uitset BTW (% van Verkoopsprys)


KT

Inset BTW (% van Aankoopprys)


KT

Debiteur (Verkoopsprys - Uitset BTW Ingesluit)




Koste van Verkope joernaal




DT


Voorraad (Kosprys - Inset BTW uitgesluit)





KT

Koste van Verkope (Kosprys)

Alle ander voorraad, behalwe die Komponente "Bills of Materials (BOM)" voorraaditemtipe,  bevat gewoonweg koste van verkope transaksies.  


Ander voorraaditem tipes

Dié transaksies, is soortgelyk as dié wat in Joernale ingevoer word. Dit is soos volg:        

Ander voorraaditem tipes

Aankope (Aankoopjoernaal)

Fakture (Verkoopsjoernaal)

DR


Vooraf-gestelde / geselekteerde aankoop (uitgawe / bate) rekening. (Aankoopprys - Inset BTW uitgesluit)

DR


Debiteur (Verkoopsprys - Uitset BTW ingesluit)

DR


Inset BTW (% van aankoopprys)


CR

Vooraf-gestelde / geselekteerde verkope (inkomste) rekening (Verkoopsprys - Uitset BTW uitgesluit)


CR

Krediteur (Kosprys - Inset BTW ingesluit)


CR

Uitset BTW (% van verkoopsprys)

Die transaksies vir terugsendings aan u krediteure (verskaffers) is presies die teenoorgestelde as dié vir aankope.

Die transaksies vir kredietnotas aan u debiteure (kliënte / klante) uitgereik is presies die teenoorgestelde as dié vir fakture.

Ander voorraaditem tipes - Terugsendings

Aankoopretoere (Aankoopjoernaal / Aankoopretoerejoernaal)

Kredietnotas (Verkoopsjoernaal / Verkoopsretoerejoernaal)

DT


Krediteur (Aankoopprys - Inset BTW ingesluit)

DT


Vooraf-gestelde / geselekteerde verkope (inkomste) rekening. (Verkoopsprys - Uitset BTW uitgesluit)


KT

Vooraf-gestelde / geselekteerde aankope (uitgawe / bate) rekening (Aankoopprys - Inset BTW uitgesluit)

DT


Uitset BTW (% van die verkoopsprys)


KT

Inset BTW (% van aankoopprys)


KT

Debiteur (Verkoopsprys - Uitset BTW ingesluit)




Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Benefits of a Help Authoring Tool