Kopieer 'n bestaande Stel Boeke

Parent Previous Next

Skep 'n eksakte kopie van 'n bestaande geselekteerde Stel. Al die data sal presies dieselfde wees as die data van die geselekteerde Stel Boeke.

Om 'n kopie van 'n bestaande Stel Boeke te skep:

1.Druk F10; of op die Begin-duimgids, kies Skep Stel Boeke  

2.Kies "Kopieer 'n bestaande Stel Boeke?"

3.Kliek Volgende.

4.Kies die Stel Boeke wat u wil kopieer. Indien die Stel Boeke wat u wil kopieer, nie op die lys verskyn nie, kliek op die Rondsoek knoppie om die Stel Boeke elders op u stelsel te kies.  

5.Kliek Volgende.  

6.Sleutel die naam vir u nuwe gekopieerde Stel Boeke in.

7.Kliek Voltooi. 'n Bevestigings-boodskap "Is u seker u wil die MY-BOEKE Stel Boeke skep?" sal vertoon word.

8.Kliek Ja.  'n Inligtings-boodskap "MY-BOEKE Stel Boeke geskep!" sal vertoon word.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Full-featured Kindle eBooks generator