Joernaalinvoer - Konteks-kieslys - Opsoek krediteur

Parent Previous Next

Om 'n krediteurrekening vanaf die Krediteurreninge skerm te kies:

1.Kies 'n transaksie in die joernaal.

2.Regs-kliek en kies die Opsoek krediteur op die konteks-kieslys.  Die "Krediteurrekeninge" skerm sal vertoon word.

3.Kies die krediteur (verskaffer) se rekening. (U kan die filter en sorteer opsies gebruik om die spesifieke krediteur op te spoor).

4.Kliek op die OK of Open knoppie. Die geselekteerde krediteurrekening sal in die Rekeninge-kolom van die joernaal vertoon word.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Write EPub books for the iPad