Joernaalinvoer - Konteks-kieslys - Kies vanaf oopitemlys

Parent Previous Next

Om transaksie(s) vanaf die oopitemlys te kies:

1.Kies 'n transaksie in die joernaal.

2.Regs-kliek en kies die Kies vanaf rekening oopitemlys op die konteks-kieslys.  Die "Oopitem seleksie" skerm sal al die ongekoppelde, sowel as transaksies met uitstaande bedrae lys.

3.Kies die transaksie(s) ip die  "Oopitem seleksie" skerm.

4.Merk die transaksies in die "X" kolom om te koppel.

5.Kliek OK om die geselekteerde transaksies in die joernaal te plaas.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Produce electronic books easily