Kalender - Skep take

Parent Previous Next

Om 'n taak by te voeg (te skep):

1.Kliek op die Kontakte ikoon op die Kalender.

2.Om 'n nuwe taak te skep of by te voeg, regs-kliek op enige area van die "Take" skerm. Op die konteks-kieslys, kies die "Voeg taak by..." opsie.  

3.Sleutel die naam vir die taak in.

4.Kies die datums waarop die taak voltooi moet word.

5.Sleutel die inligting vir die taak in.

6.Kliek OK om die taak te stoor.

Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Easily create Web Help sites